How to get your schools to review you

[ENGLISH]

Having reviews on your listing is the best way to prove your credibility and solidify your reputation. When a school is looking for a quote, which supplier do you think they will choose - the one with 1 review or the one with 20 reviews? 

What's more: When a new quote request comes in, we look for the most reputable companies first. In other words, get your schools to review you! 

We are currently running a competition where one lucky school staff member will win a brand new 43" Flat Screen HD TV. Use the competition as a way to encourage your schools to review you. The competition closes at the end of November.

So, to help you prove that you do, in fact, supply to a number of schools already, we have created an easy tool for you to use. Simply add the email address and the name of the person at the school and click send.

If you'd prefer to do it yourself, simply copy and paste the below and send it as an email:

Example email to send to clients:

Subject line: Rate us on SchoolAdvisor & WIN a TV for Christmas

Dear ******,

Please 'review us' on SchoolAdvisor, an online platform connecting schools to reputable school suppliers. 

By doing so, you might just be the lucky one on Santa's 'good list' to get a brand new 43" Flat Screen HD TV for Christmas. Rudolph and the team are already flying laps around the pole and the Elves are hard at work, wrapping presents. Hurry up, and write your review

SchoolAdvisor allows schools get 3 quotes from suppliers quickly and easily. Schools can also use SchoolAdvisor to search for and research suppliers.

By reviewing us on SchoolAdvisor, you are helping prove our credibility to other schools. To review us: click here, type in the name of our company and write your review! We look forward to your feedback.

Regards, ******

 

[AFRIKAANS]

Hoe om resensies van skole te ontvang

Om goeie resensies op jou blad te hê is die beste manier om te bewys dat jou maatskappy betroubaar en geloofwaardig is en ook om jou reputasie te versterk. Wanneer ‘n skool ‘n kwotasie benodig, gaan hul veel eerder die verskaffer kies met 20 resensies as ‘n verskaffer met net een.

Wanneer SchoolAdvisor ‘n nuwe kwotasie versoek van ‘n skool ontvang, soek ons altyd eerste die mees betroubare maatskappye. Daarom is dit belangrik om skole te versoek om resensies oor jou maatksappy te skryf.

Ons het tans ‘n kompetisie waar een gelukkige personeellid ‘n splinter nuwe 43” Platskerm HD TV kan wen. Gebruik die kompetisie as ‘n manier om skole te motiveer om resensies oor jou te skryf. Om jou te help bewys dat jy reeds aan ‘n aantal skole verksaf het ons ‘n h andige funksionaliteit geskep wat jy kan gebruik. Vul eenvoudig die e-pos addres en die naam van die persoon by die skool in en druk stuur. Indien jy verkies om dit self te doen, kan jy dien onderstaande voorbeeld gebruik en in ‘n persoonlike epos stuur:

Voorbeeld van ‘n e-pos om aan skole te stuur

Geagte ******,

E-pos Onderwerp: Skryf ‘n resensie van ons op SchoolAdvisor en wen ‘n TV vir Kersfees

Ons besigheid is nou op SchoolAdvisor gelys. SchoolAdvisor is ‘n aanlyn platform waar skole geloofwaardige verskaffers kan vind en kwotasies kan aanvra.

Deur ‘n resensie oor ons op ShoolAdvisor te skryf, mag jy dalk die gelukkige een op Kersvader se ‘goeie lysie’ wees en ‘n splinternuwe 43” Platskerm HD TV vir Kersfees wen. Rudolph en sy span is reeds besig om rondtes om die paal te vlieg en hard besig om persente toe te draai, maak dus vinnig en skryf jou resensie.

Ons glo dat hierdie platform jou sal help om die beste verskaffer of produk vir jou spesifieke behoeftes te vind en om seker te maak dat jy die beste diens ontvang - verskaffers word deurentyd verantwoordelik gehou deur resensies van besluitnemers by skole.

Ons sal graag jou resensie wil ontvang oor ons maatakappy en dienste omdat terugvoer van ons kliënte vir ons belangrik is. Om ‘n resensie te skryf, klik hier. Ons sien uit om jou resensie te ontvang.

Vriendelike groete, ******

 

Have more questions? Submit a request

0 Comments

Please sign in to leave a comment.